Soms wonder jy of jy genoeg is? Of jy mooi genoeg is, slim genoeg is, ryk genoeg is of self invloedryk genoeg is. Dit kan jou dan laat wonder of jy ooit spesiaal genoeg is om te wees waar jy jouself bevind. Tog kan jy nie help dat jy gebore is in die familie wat jy het of dat jy in die dorp, stad is waar jy is. Veral as jong dogter of seun wat nie vir hulle self werk en sorg. Jy is nog afhanklik van ma en pa en soms wil jy so haastig klaar maak met skool om onder hulle sorg weg te beweeg. Tog as jy wel wegbreek besef jy dat dit maar altyd beter en soms lekkerder by die huis was as wat jy nou op jou eie is. Hier waar jy nou self moet uit haal en wys en verantwoordelikheid moet opneem vir jou eie lewe. As jongmeisie of seun het jy weer ander uitdagings soos bv wat jy nou eintlik uit die lewe wil hĂȘ. Jy scroll op social media en hou ander mense dop en wil dan soos hulle wees of self die goed he wat hulle het. Tog weet jy dat jy dit nie kan beskostig nie. Dan kom die vraag weer....
Chrisandy Ruiters holds the rank of Major in the South African National Defence Force. She is the eldest of three sisters, a devoted wife to Mario Ruiters, and a proud mother of two. Passionate about personal development, she is faith-driven and family-oriented. Her approach to life centres on continual growth—both personally and professionally—so she can fully live out her purpose. Guided by a strong corporate mission, Chrisandy empowers young women, mothers, daughters, and teenagers to choose